Description
Die pakket is saamgestel deur 'n Wiskunde onderwyser wat 42 jaar wiskunde gegee het. Dit is 'n Caps gebaseerde pakket wat volgens die departement se beplanning vir elke kwartaal opgestel is.
Die pakket bestaan uit werkskaarte met memorandums, asseserings met memorandums, stap vir stap oefeninge en verduidelikings met duidelike kleurvolle illustrasies. Sy deel haar kennis en wenke wat deur die jare opgebou is. Die pakket kan gebruik word deur onderwysers en leerders.