Cart empty

covidbanner2

Die Leer Hoekie lewer produkte van hoogstaande gehalte wat ontwerp en saamgestel is deur Carli Smit, 'n gekwalifiseerde Grondslagfase onderwyseres en dus is sy wel bewus van die uitdagings wat mede onderwysers daagliks meer gekonfronteer word, veral tydsbestuur en administrasie.

 

Die Leer Hoekie se hulpbronne bestaan uit volledige pakkette spesifiek gemaak om klaskamer- en tydsbestuur te vergemaklik.

 

Ouers kry ook 'n beter begrip van die leerplan deur ons materiaal te gebruik.

 

The Leer Hoekie provides both teachers and parents with quality resources created by Carli Smit - a qualified Foundation Phase teacher. She is therefore fully aware of the challenges that teachers are faced with- especially administrative tasks and time constraints.

 

The Leer Hoekie’s resources consist of concise packages specifically created for ease and convenience for both teachers and parents.

 

Our resources also assist parents and better equip them to help their children successfully.