Cart empty
No image set

Graad 3 - Wiskunde - Assessering - Kwartaal 2

R 60,00
Description

Graad 3 Wiskunde Assessering vir Kwartaal 2. 

Opgestel volgens die nuwe CAPS wysigings.

 

Die assesseringstaak sluit die volgende in:

  • Getalle, Bewerkings en Verwantskappe
    • Hoofrekeninge
    • Getalbegrip
    • Konteksvrye Berekeninge
    • Breuke
    • Woordprobleme
  • Patrone, Funksies en Algebra
    • Geometriese patrone
    • Getalpatrone
  • Ruimte en Vorm
    • 2-D en 3-D Vorms
  • Meting
    • Tyd
    • Lengte
    • Massa
  • Data Hantering

Gr3wisk1Gr3wisk2Gr3wisk3