Cart empty
No image set
No image set

Graad 1 - Wiskunde - Assessering - Kwartaal 2

Wiskunde - Assessering - Kwartaal 2 volgens CAPS
R 60,00
Description

Graad 1 Wiskunde Assessering vir Kwartaal 2. Opgestel volgens die nuwe CAPS wysigings. 

Die assesseringstaak sluit die volgende in: 

  • Getalle, Bewerkings en Verwantskappe:
    • Geld
    • Getalbegrip
    • Probleemoplossing
    • Berekeninge
  • Patrone, Funksies en Algebra:
    • Geometriese Patrone
  • Ruimte en Vorm:
    • 2-D Vorms
  • Meting:
    • Kapasiteit/ Volume
  • Data Hantering:
    • Data