Graad 7 - Afrikaans EAT - Formele Taak 6 en 7 - Kwartaal 3 - NUUT 2025 - C
Formele Taak 6 & 7 – Graad 7
Sluit in:
Afdeling A: Navorsing oor Spaghetti tussen jou tone – Jaco Jacobs (10 punte)
Ontwerp ’n plakkaat (10 punte)
Afdeling B: Skryf ’n koerantberig (30 punte)
Formele Taak 7: Mondeling (20 punte)
Die storieboek (pdf) is nie ingesluit in die Formele taak nie - leerders het nie nodig om die storieboek aan te koop nie en kan alle antwoorde navors.